Wat moet ek doen as ek van die pragtige skilderye wil koop of bestel?
Vir meer inligting oor die huidige pryse,
u bestelling, of ander vrae, stuur 'n
Inligtingsversoek aan Mari. Sy stuur graag meer inligting. 'n
Epos-brosjure is ook beskikbaar, met die allernuutste skilderye,
beskrywings daarvan en pryse. |