| Die tweede week van elke maand is daar
uitstallings van haar skilderye by die vlooimark in Welkom.
Dit vind plaas vanaf 9vm tot 2nm. Ander uitstallings word ook
van tyd tot tyd gehou ten bate van
Christelike projekte. So 'n uitstalling word vir
Septembermaand beplan.
Stuur 'n navraag-epos vir volledige besonderhede van sulke funksies.
September Uitstalling |